Die pad na self respek

Self respek... Die verleidelike vraag steek so nou en dan in my kop vas. Dit is so maklik om in die strik te trap. Dis n konstante herinnering van my verlede en al my mislukkings. Dit is n lokval! Self twyfel... jy kom soos n dief in die nag en betrap my altyd ontkant. Jy… Continue reading Die pad na self respek