Die pad na self respek

Self respek... Die verleidelike vraag steek so nou en dan in my kop vas. Dit is so maklik om in die strik te trap. Dis n konstante herinnering van my verlede en al my mislukkings. Dit is n lokval! Self twyfel... jy kom soos n dief in die nag en betrap my altyd ontkant. Jy… Continue reading Die pad na self respek

Om jouself weer te vind, moet jy eers verdwaal! 

My pad is somtyds n kronkel pad met baie op draendes en onverwagse skerp draaie maar dis n pad wat elkeen van ons moet stap. Die pad het my al gelei na donker plekke waar mens alle self respek en moed verloor. In hierdie tye is n aanplak glimlag die naaste wat jy kan kom… Continue reading Om jouself weer te vind, moet jy eers verdwaal!